Maroela Media
Maroela Media
  • 1 882
  • 5 624 047
Waterpark in Tierpoort laat inwoners kook
Waterpark in Tierpoort laat inwoners kook.
Neem asseblief kennis dat die datum van die openbare vergadering intussen verander het. Die vergadering vind nou op 1 Augustus om 17:00 plaas by die Urban Fields-plaasstal, plot 50.
Переглядів: 6 065

Відео

Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 27 en 28 Julie 2024
Переглядів 1189 годин тому
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 27 en 28 Julie 2024.
Smul saam met Maroela: Spek en eiers in die lugbraaier
Переглядів 1,4 тис.9 годин тому
Met dié resep kan jy vinnig-vinnig, sonder te veel vuil skottelgoed, smul aan ’n proteïne gevulde ontbyt. Kry die volledige resep hier op Maroela Media: maroelamedia.co.za/kos/vleis-en-seekos/resep-video-spek-en-eiers-in-die-lugbraaier/
Beledigings geslinger by Tshwane-metrovergadering
Переглядів 8 тис.12 годин тому
Die EFF se Obakeng Ramabodu het Donderdag by die Tshwane-metro se raadsvergadering uitgevaar en onder meer gesê hy soek "die bloed van 'n Afrikaner".
‘Koelbloedig’: Op paaie van die dood
Переглядів 26912 годин тому
Johan Fourie, 'n botsingsrekonstruksiekundige, was in sy loopbaan by verskeie hoëprofielsake betrokke, onder meer die botsing waarin Suid-Afrika se geliefde grapmaker Tolla van der Merwe dood is, asook die botsing waarin wyle oudpres. Nelson Mandela se agterkleindogter, Zenani, gesterf het.
Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA
Переглядів 1,1 тис.12 годин тому
Wat beteken Biden se val, die sluipmoordaanval op Trump, Vance se kandidatuur en Harris, wat nou die Demokrate se presidentskandidaat is, vir Amerika? Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir antwoorde op hierdie en ander vrae. 00:30 Inleiding 06:15 Die afgelope twee historiese weke 14:33 Die sluipmoordaanval op Trump en die gevolge daarvan 21:17 Die GOP-konvensie, Vance en die stan...
Ep. 10 | ‘Net nog enetjie’ op die voëls in die parlement
Переглядів 1,1 тис.14 годин тому
Wie het geweet dat Ramaphosa eintlik ’n ywerige voëlkyker is? In sy toespraak het die president gestel dat Suid-Afrika die pad van die sosiale wewer moet volg en saam ’n nes bou eerder as om net te kla soos hadidas of te vreet soos aasvoëls. 00:00 Inleiding 01:15 Ramaphosa se parlementstoespraak “vir die voëls” 09:10 Die opposisie sing húlle deuntjie 23:58 Hoofseun Ramaphosa en hoofmeisie Zille...
Hemelbesem gesels oor sy pad as vlugbal-speler
Переглядів 32816 годин тому
Hemelbesem gesels oor sy pad as vlugbal-speler.
'Waar was jy?'
Переглядів 5 тис.19 годин тому
Pres. Cyril Ramaphosa, die “trotse seun van ’n baie goeie polisieman”, het nié die persoonlike beledigings geneë aanvaar wat Julius Malema hom Vrydag gedurende ’n parlementêre debat toegesnou het nie.
Curro se goue seun op pad na Spele
Переглядів 56219 годин тому
Curro Hazeldean het vroeër ’n spesiale seremonie vir die jong atleet gehou om hom sterkte toe te wens vir vanjaar se Olimpiese Spele wat oor vier dae in Parys, Frankryk, afskop.
Honde-akademie maak deurbraak
Переглядів 1,5 тис.19 годин тому
Honde-akademie maak deurbraak.
Nuwe lewe in Limpopo vir Franse sirkusleeus
Переглядів 3,7 тис.День тому
Nuwe lewe in Limpopo vir Franse sirkusleeus
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 20 - 21 Julie 2024
Переглядів 154День тому
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 20 - 21 Julie 2024.
Smul saam met Maroela: Rolkoekpoeding (roly-poly)
Переглядів 1,7 тис.День тому
Hierdie tradisionele poeding word eintlik bitter min gemaak, tog is dit heerlik en baie maklik om te maak. Dit is die perfekte tradisionele poeding vir ʼn koue winterdag. Kry die volledige resep hier op Maroela Media: maroelamedia.co.za/kos/gebak/resep-video-rolkoekpoeding-roly-poly/
‘Koelbloedig’| Sluipmoord opgelos, maar nie vergete
Переглядів 712День тому
‘Koelbloedig’| Sluipmoord opgelos, maar nie vergete
Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging
Переглядів 1,9 тис.День тому
Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging
Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning
Переглядів 1,3 тис.14 днів тому
Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning
Akteur volg in pa Freek Robinson se voetspore kassie toe
Переглядів 2,8 тис.14 днів тому
Akteur volg in pa Freek Robinson se voetspore kassie toe
SA lewer eerste Olimpiese Spele gewigstootatleet op
Переглядів 95414 днів тому
SA lewer eerste Olimpiese Spele gewigstootatleet op
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 13 en 14 Julie 2024
Переглядів 13514 днів тому
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 13 en 14 Julie 2024
Smul saam met Maroela: Colette se lui huisvrou hoendersop
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Smul saam met Maroela: Colette se lui huisvrou hoendersop
‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel
Переглядів 24814 днів тому
‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel
Ep. 8 | Drie verkiesings met globale gevolge
Переглядів 54714 днів тому
Ep. 8 | Drie verkiesings met globale gevolge
Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers
Переглядів 2,9 тис.14 днів тому
Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers
LJ van Zyl gesels oor ons atlete se Olimpiese aanslag
Переглядів 13921 день тому
LJ van Zyl gesels oor ons atlete se Olimpiese aanslag
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 6 - 7 Julie 2024
Переглядів 10521 день тому
Lees al die nuus dié naweek op Maroela Media: 6 - 7 Julie 2024
Smul saam met Maroela: Amandel-en-appel-nagereg
Переглядів 56021 день тому
Smul saam met Maroela: Amandel-en-appel-nagereg

КОМЕНТАРІ

  • @nedor64
    @nedor64 2 дні тому

    Daar moet 'n ondersoek kom, inwoners is veronderstel om gekonsulteer te word voordat so-iets ontwikkel word.

  • @michelemarr76
    @michelemarr76 3 дні тому

    We love you, Pete! You inspired thousands to support Ukraine and humanity. We will continue to support Project Konstantin and the drone battalian Project 22. 💪🇺🇲🇺🇦💪

  • @billyb7469
    @billyb7469 4 дні тому

    Do not wish for something that you might not be able to handle

  • @jaccoboer1316
    @jaccoboer1316 4 дні тому

    Verhelderend en goed te verstaan voor dezenederlander

  • @dunkonu23
    @dunkonu23 4 дні тому

    Heroyam Slava, Peter. May your soul shine brightly forever, and ever! God bless you, Peter

  • @user-qd2md7xj6l
    @user-qd2md7xj6l 4 дні тому

    Jaco maak n goeie en juiste opsomming van die situasie in VSA. Ek geniet sy "aanbiedings" terdee'.

  • @user-hk1pd5sy9w
    @user-hk1pd5sy9w 5 днів тому

    Dankie vanaf Nairobi Kenya...baie " informative"

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 5 днів тому

    Baie insiggewend en interessant - soos met al die episodes v Wêreldwys sover - ek sukkel om te wag vir die volgende aflewering. Die Afrikaner as entiteit in 'n multikulturele omgewing kan dalk in die toekoms oorweeg word as onderwerp...

  • @peace6325
    @peace6325 5 днів тому

    Eish, raceest.

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 5 днів тому

    nee wat Jaco het my stem as president van suid afrika ek geniet sy annaliese baie

  • @riaandutoit2123
    @riaandutoit2123 5 днів тому

    Dankie vir 'n uitstekende ontleding en goeie program,Jaco.Doen so voort!

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 5 днів тому

    Jaco, dis jammer dat JD Vance 'n Rooms-Katoliek is wat getroud is met 'n Indier-Hindoe-vrou.

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA 4 дні тому

      Ek wonder wat die gevolg daarvan gaan wees. Moeilik om te weet.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 5 днів тому

    Jaco, die korrekte (Afr) uitspraak is nie KaMAla nie, maar KAmala, en nie PoeTIEN nie, maar POEtin, asb.

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler 5 днів тому

    Baie dankie aan Jaco Kleynhans en aan die span van Maroela Media vir hierdie fantastise program! Ek kyk elke episode. Ek wens julle 'n lekker res van die week verder. Sonnige groete uit Duitsland na (tans koue?) Suid-Afrika toe!

    • @MaroelaMedia
      @MaroelaMedia 5 днів тому

      Dankie vir jou ondersteuning! Groete uit 'n koue Suid-Afrika!

    • @JacoKleynhansSA
      @JacoKleynhansSA 4 дні тому

      Baie dankie! Jaco

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 5 днів тому

    Cheattle is brutaal gekasty....

  • @barendgroenewald8500
    @barendgroenewald8500 5 днів тому

    Hi julle ek is mal oor julle program maak net 'n plan met die klank dis nie goed nie

  • @fireandicewine
    @fireandicewine 6 днів тому

    Love Fatman's music.

  • @Michaelfrikkie
    @Michaelfrikkie 6 днів тому

    Dankie vir baie goeie insigte oor my vraag/opmerking. Geniet julle gespek en lag lekker saam!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 6 днів тому

    Is dit Castle of Black Label?

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 6 днів тому

    Ons weet wat die Weste aan ons gedoen het en nog steeds doen, ons moet van hulle ontslae raak. My kleinkinders se toekoms is by BRICS. Dank die Vader vir die Russe en Sjinese en vir manne met integriteit soos Pres Putin en Pres XI.

  • @CostPanteley
    @CostPanteley 7 днів тому

    RIP, dear Peter the Kniчght of the Lord!

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 8 днів тому

    Groot woorde! Waar was jy?

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler 9 днів тому

    Dankie Jaco Kleynhans en Prof. Koos Malan, altyd 'n plesier! Hartlike groete uit Duitsland

  • @dienar3717
    @dienar3717 11 днів тому

    Hulle gaan sukkel met die taal!

  • @erniegouws7262
    @erniegouws7262 11 днів тому

    Intelligensie is nie baie hoog in die praatjies nie 😂 .... Eerste keer sien ennnnn .... LAASTE KEER KYK !!!! BAAIIIIIII 🖐️ Die kinderagtige gegiggel heeldeur 😒🤦🏻‍♂️

  • @stephaniestylianou2368
    @stephaniestylianou2368 11 днів тому

    Baie dankie weereens

  • @JacoJ.vanWyk
    @JacoJ.vanWyk 12 днів тому

    Goeie naand ,hoe kan ek met majoor Visser in kontak kom ek het n saak saam met hom in Namibia in 1995 ondersoek

  • @networkassociates9317
    @networkassociates9317 12 днів тому

    Inderdaad.Leer om die werklikheid te bestuur. Die Closing Parade is op pad

  • @larsrons7937
    @larsrons7937 12 днів тому

    🕯💛 Rest In Peace, Pete Fouché 💙🕯

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 13 днів тому

    Sal saamwerk onder omstandighede want niemand is nog tronk toe van state capture en waar is di cuptas

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 13 днів тому

    Goeie gesprek julle

  • @dienar3717
    @dienar3717 13 днів тому

    EU/Navo/VSA is oneerlik, hul woord is niks werd nie, liberaal in die sin van aan geen waarde stelsel waaraan hulle gebind word nie. 'Everything and anything goes'

  • @elnavanrensburg3629
    @elnavanrensburg3629 13 днів тому

    Geniet julle besprekings en sin vir humor😃

  • @dsjakesjacobs2304
    @dsjakesjacobs2304 13 днів тому

    Vragie , is die aanbieder Connie Mulder familie van Oud Dr Connie Mulder , wonder net. Geniet die prograam baie.

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 13 днів тому

    Plaas ook gekòop Juluis

  • @martiesenekal388
    @martiesenekal388 13 днів тому

    Dankie vir die humor ons het dit nodig

  • @riaandutoit2123
    @riaandutoit2123 13 днів тому

    Interessant. Dankie Jaco.

  • @Michaelfrikkie
    @Michaelfrikkie 13 днів тому

    Dankie vir 'n lekker gesels! (My 5c) Dit laat my dink... Daar is 'n ander aspek i.v.m gemeenskap en regering, as gemeenskap nie verteenwoordiging in die parlement het nie, is daar altyd oorheersing. Gemeenskap is al lank al nie meer hoofsaaklik 'n geografiese definisie nie - elke gemeenskap weet waar sy hart na neig, om volronde mens te wees, maar dit is opsetlik moeilik gemaak om jou hart te voel of te ontdek. Ek hoop ons weet nou dat gemeenskap is nie blootgestel aan die misplaaste idees oor "skeiding van kerk en samelewing" nie, dit IS die samelewing... Ek dink dat meeste Verlligtings Era Ideologieë, klink hol, en selfs boos, juis omdat dit hoofsaaklik suksesvol geïmplementeer is en die mense toe agtergekom het dat "optimale bestaan" wat almal soos bakterieë behandel, waar alles wat menswees bepaal in die "binne kammer" van jou persoon moet gebeur, onmenslik is. As daardie Ideologiese bakterieë uit kom om hulpbronne van die Globale Markplek en Leviatan staat te vereis, dan lyk dinge nie mooi nie - dit lyk soos zombies. Dank Vader, COV!D het gebeur, toe besef sekere mense wat gebeur en dat die "Brave New World" van Huxley toe al reeds 'n werklikheid is, die soma is net nie goed genoeg nie. Dan is daar ook die werklikheid dat suiwer meganistiese administrasie van transaksies binnekort heeltemal deur AI gedoen kan word...🤔 Jammer, hierdie is meer as 5c.

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler 13 днів тому

    Ek geniet hierdie program baie! Hartlike groete van Duitsland!

  • @Lientjie-ji1pc
    @Lientjie-ji1pc 14 днів тому

    Baie interesant, dankie

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 14 днів тому

    Ek sien weekliks uit na 'n nuwe Wêreldwys - baie dankie. Luister weer en weer.

  • @aniawakerman1406
    @aniawakerman1406 14 днів тому

    Dear Peter I am sending this message from South Africa, this news shock me and I still do not understand WHY the war is so cruel and the best of the best have to die. Rest in peace, you are in heaven by now, great thank to your family and daughter for such a sacrifice.

  • @Michaelfrikkie
    @Michaelfrikkie 14 днів тому

    Oor kern oorlog... Ek dink in 'n era waar kern wapens, biologiese wapens, en AI-digitale wapens 'n werklikheid is. Dat in so 'n werklikheid, ons as mense weet dat ons nooit die meganistiese stryd vir oorlewing teen bakterieë en virusse kan wen nie - want as ons enige van daardie bogenoemde wapens gebruik sal net bakterieë op aarde oorbly. In so 'n wêreld is dit absoluut duidelik dat ons bestaan afhanklik van God se ongelooflike ontwerp van alle ekosisteme is, insluitende die ekosisteme van volke, tale en nasies. Daar bestaan in werklikheid nog nooit waarlik 'n stryd vir oorlewing nie, want as daardie stryd 'n werklikheid was sou daar van die begin af net bakterieë gewees het wat altyd gewen het. Maar God se plan was nog altyd om bewussyn en liefde te skep, en dit is wat die natuur vir ons leer. Elke liewe kompetisie wat daar in die natuur is, is nie vir oorlewing nie, dit is 'n kompetisie vir lewe en uitnemende bewussyn! Die wonderlike werklikheid van bakterieë is dat God dit primer gebruik om lewe te beskerm ook. Ek kan hierdie werklikheid teenoor enige 19de Eeuse Verligtings Humanis verdedig, ek weet hulle stryd van uit die dood moes gebeur het, sodat ons die magtigste doodsmasjiene in kernwapens, biologiese wapens en nou ook AI-digitale wapens kon ontdek het, maar Christus is Lewe en het daardie dood oorwin, al gebruik ons enige van daardie doodswapens, die mensdom sal altyd die kans hê om lewe te kies en God se Bruid gereed te hou vir die wederkoms. P.S. Al daardie magtige doodswapens, is ook industrieë vir lewe, mits ons lewe kies en nie "mag uit dood" en gierigheid soos Machiavelli dit voorhou nie.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 14 днів тому

    Wat van Orban se besoek aan Moskou?

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 16 днів тому

    Ewebeeld van sy pa Freek

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 16 днів тому

    En korrupsie in rsa

  • @elizabosman7884
    @elizabosman7884 17 днів тому

    O, nee. Ek was nog nooit so honger. Baie lief vir sop maar so lui is ek nie.